

Landboudienste Beskikbaar
PGK AGRI is ‘n maatskappy wat diens lewer in die agri sektor waar ons fokus op intensiewe sowel as ekstensiewe boerpraktyke met betrekking tot diere. Ons is, en werk saam met die nodige profesionele praktyke om die regte oplossing vir die regte dier op die regte tyd te kan bied.

Diere gesondheid
Die sleutel tot sukses is om die regte produk vir die regte dier op die regte tyd te gee.

Dragtigheid
Innoverende skaap skandering tegnologie wat met verhoogde akkuraatheid minder spanning vir die vee bied.

Voeding
Top gehalte vee voer wat alle voedingsfases van die lewenssiklus dek sowel as uitstekende resultate bied.
Veilige aankope
Ons aanvaar betalings van YOCO, sowel as ander elektroniese betalings metodes.